Sluit Aan
Teken In
Sluit Aan
Teken In

Welkom by ons webjoernaal

Stories
10 Redes waarom jou kind na stories moet luister

“Moenie maak soos ek maak nie, maak soos ek sê” is ‘n fout wat ons as ouers dikwels begaan. Ek neul oor die deurmekaar kaste en kamers terwyl my eie hopie opgevoude wasgoed nog op die vloer in die aantrekkamer staan. Ek maan die kind teenoor my om met ‘n toe mond te kou terwyl ek self kos in my mond het. Ek betreur die feit dat my kinders sulke slegte selfdissipline openbaar wat skermtyd betref, maar ek het die aand vantevore veel langer lê en lees as wat goed was vir my. As ons ons kinders aanmoedig (dreig, smeek, blinklek, omkoop) om ‘n boek te vat en self te lees sonder dat daar vir hulle voorgelees is, maak ons dieselfde fout.

Om stories te luister is ‘n baie belangrike deel daarvan om ons kinders te begelei in die proses van lief raak vir boeke en self lees. Sonder die noodsaaklike taalvaardighede van woordeskat en luistervermoë wat so uitmuntend deur storie luister gevestig word, is boeke lees niks lekker nie. Net harde, harde werk…

Help jou kind met Luistervink Stories.

Daar is geen ouer wat wil hê dat hul kinders moet sukkel nie. Luistervink Stories is 'n uitstekende hulpmiddel wat die ontwikkeling van taal- en luister vaardighede versterk. Dit is bewys dat kinders wat na stories en rympies luister, makliker leer lees en hulle self-leesvaardighede verbeter. As jy wil hê dat jou kinders die beste kans moet hê om te floreer met hulle skoolwerk, moet jy beslis Luistervink Stories oorweeg.

Hoof

Ander

Wettigings

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur Cloudstream Funnels

Help jou kind met Luistervink Stories.

Daar is geen ouer wat wil hê dat hul kinders moet sukkel nie. Luistervink Stories is 'n uitstekende hulpmiddel wat die ontwikkeling van taal- en luister vaardighede versterk. Dit is bewys dat kinders wat hierdie programme gebruik, makliker leer lees en hulle leesvaardighede verbeter. As jy wil hê dat jou kinders die beste kans moet kry om te floreer in die skoolomgewing, moet jy beslis Luistervink Stories oorweeg.

Hoof

Ander

Wettigings

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop