Ek kry dikwels navraag oor ‘n diens soortgelyk aan Luistervink Stories, maar in Engels.  Heelwat mense het my ook al versoek om Engelse stories voor te lees.

Uit my agtergrond as Spraak-en Taalterapeut weet ek egter dat dit baie belangrik is om jou kind aan ‘n eerste taal spreker bloot te stel as jy wil hê dat hy Engels goed moet leer ken, praat, lees en skryf.  Daarom is ek huiwerig om self die Engelse voorleeswerk te doen.  Op Youtube het ek egter op ‘n paar oulike boekvoorlesings van Engelse kinderboeke afgekom en ek deel dit graag met julle.

(Luistervink Stories kan ongelukkig nie boeke op Youtube beskikbaar stel nie omdat dit as ‘n kopieregoortreding gereken sal word as ons boeke op die manier met die publiek te deel.  Die boeke op Luistervink Stories se webblad word gebruik met die toestemming van die skrywer of uitgewer en tantieme word oorbetaal aan die betrokke partye.)

Die boeke in die saamgestelde lys wat volg, word die wêreldoor gereken as klassieke kinderliteratuur en is in baie gevalle ook in vele tale vertaal.  Om na boekvoorlesings te luister bevorder kinders se taalgebruik op ‘n akademiese vlak.  Anders as die tipe taalgebruik wat hulle hoor in flieks, sal die luister na boekvoorlesings ‘n direkte invloed uitoefen op jou kind se vermoë om haarself in daardie taal uit te druk – nie net wanneer sy praat nie, maar ook wanneer sy skryf.

Van die stories in die lys word in Afrikaans voorgelees op Luistervink Stories.  Kyk gerus of julle hulle kan uitsnuffel!

Ek hoop julle luister lekker.

  1. OWL BABIES
  2. THE VERY HUNGRY CATERPILLAR https://www.youtube.com/watch?v=75NQK-Sm1YY
  3. THE MIXED UP CHAMELION https://www.youtube.com/watch?v=FrmZeXf7ScU\
  4. A HOUSE FOR HERMIT CRAB https://www.youtube.com/watch?v=7cYgxknuDmc
  5. THE VERY BUSY SPIDER https://www.youtube.com/watch?v=TfL0g-XRxnA
  6. THE VERY QUIET CRICKET https://www.youtube.com/watch?v=YdiGEjz5b0Q
  7. MR GUMPY’S OUTING https://www.youtube.com/watch?v=Mi_DV_DWN8M
  8. BROWN BEAR BROWN BEAR WHAT DO YOU SEE? https://www.youtube.com/watch?v=WST-B8zQleM
  9. DEAR ZOO https://www.youtube.com/watch?v=rudDGRQ9QGA
  10. ELMER https://www.youtube.com/watch?v=vZlNp-8zOgk
  11. WE’RE GOING ON A BEAR HUNT https://www.youtube.com/watch?v=Waoa3iG3bZ4
  12. THE TALE OF PETER RABBIT https://www.youtube.com/watch?v=EuTlQCGxE5Y
  13. THE TALE OF SQUIRREL NUTKIN
  14. THE TALE OF BENJAMIN BUNNY https://www.youtube.com/watch?v=QaYapOIzjHk
  15. THE TALE OF MRS TIGGY-WINKLE https://www.youtube.com/watch?v=QaYapOIzjHk
  16. THE TALE OF JEMIMA PUDDLE DUCK https://www.youtube.com/watch?v=fYeooRFVQJo
  17. THE TALE OF MR. JEREMY FISHER https://www.youtube.com/watch?v=FDa8H1vPXqg
  18. THE STORY ABOUT PING https://www.youtube.com/watch?v=QNKBTOM4Whg
  19. THE STORY OF FERDINAND https://www.youtube.com/watch?v=VrOk2OlBQfg
  20. MADELEINE
  21. MIKE MULLIGAN https://www.youtube.com/watch?v=KZtXtbZn5f0
  22. THE LITTLE HOUSE https://www.youtube.com/watch?v=NaTG40VQnms
  23. WACKY WEDNESDAY https://www.youtube.com/watch?v=b653k3-_wIM
  24. THE LITTLE RED LIGHTHOUSE AND THE GREAT GRAY BRIDGE https://www.youtube.com/watch?v=9qsBv8xInQI
  25. THE CAT IN THE HAT https://www.youtube.com/watch?v=-LL62u6-OjY
  26. HORTON HEARS A WHO! https://www.youtube.com/watch?v=B-i1E1UbwVI
  27. THE CAT IN THE HAT COMES BACK https://www.youtube.com/watch?v=IaWmNFkppjI
  28. OH! THE PLACES YOU’LL GO https://www.youtube.com/watch?v=fmOCyP4VyP4
  29. FOX IN SOCKS https://www.youtube.com/watch?v=W_UEUjG1rZo
  30. GREEN EGGS AND HAM https://www.youtube.com/watch?v=jdotPwVJYzs
  31. THE COW WHO FELL IN THE CANALhttps://www.youtube.com/watch?v=yW8GtTn-l8Y
  32. WHERE THE WILD THINGS ARE https://www.youtube.com/watch?v=MnJn3567UMo
  33. CORDUROY
  34. HAIRY MACLARYhttps://www.youtube.com/watch?v=-BQH1l5ahm8
  35. FROG IN WINTERhttps://www.youtube.com/watch?v=UcQLCQ6F0DI
  36. BURGLAR BILL https://www.youtube.com/watch?v=RkxUrazqyHA
  37. DOGGERhttps://www.youtube.com/watch?v=-7pQMlSefXs
  38. AMELIA BEDELIA https://www.youtube.com/watch?v=dPUlMm5gh1U
  39. HARRY THE DIRTY DOG https://www.youtube.com/watch?v=vMiGX0OSiyM
  40. CLIFFORD THE BIG RED DOG https://www.youtube.com/watch?v=WrOTv4Eo6VU
  41. YOKO https://www.youtube.com/watch?v=xk2D5k51d2c
  42. OX-CART MAN https://www.youtube.com/watch?v=L6KVw09oGaU
  43. PEACE AT LAST
  44. PIG THE PUG https://www.youtube.com/watch?v=QoggVWS2e2E
  45. WHERE’S MY TEDDY https://www.youtube.com/watch?v=yP7CKlk2iKc
  46. CAN’T YOU SLEEP LITTLE BEAR https://www.youtube.com/watch?v=u1aJimzuzbg
  47. BAD HABITS https://www.youtube.com/watch?v=Kmmqwo34HwM
  48. CRISPIN, THE PIG WHO HAD IT ALL https://www.youtube.com/watch?v=jwfHmnHZbis
  49. OLIVIA https://www.youtube.com/watch?v=VPrCZM8IVcs
  50. word vervolg…