Video voorlesings van die volgende boeke is op die webblad beskikbaar.

  1. ‘n Dapper daad – Thomas Locker
  2. ‘n Maat vir Mayedwa – Marjorie van Heerden
  3. ‘n Monster in die tuin – Marjorie van Heerden
  4. ‘n Nuwe bed vir Alexia – Marjorie van Heerden
  5. ‘n Vis is ‘n vis – Leo Lionni
  6. Alexander en die opwenmuis – Leo Lionni
  7. Alfons se kordaatstuk – Inga Moore
  8. Andries en die leeu – James Daugherty
  9. Barbara en die waaierstertmuis – Ursula en Celestino Piati
  10. Bimbulli – Mira Lobe
  11. Boontjie se loontjie – Wanda Gag
  12. Botteraas – Gunther Komnick / Freda Linde
  13. Daar diep in die see – Hester Heese
  14. Die appel – Marlene Reidel
  15. Die drie ramme rof – Paul Galdone
  16. Die drie varkies – Paul Galdone
  17. Die Een groot Bruin Beer – Marjorie van Heerden
  18. Die gelukkige leeu – Roger Duvoison
  19. Die geskiedenis van Moeder Babbelkous
  20. Die goeie draak van Sam Ling Toi – Glen Dines
  21. Die klein rooi rekenaar
  22. Die lui beer – Brian Wildsmith
  23. Die mooiste perde – Elizabeth vd Merwe
  24. Die Muisboot – Paddy Bouma
  25. Die Paddas – Leo Lionni
  26. Die perd op die heuwel – Thomas Locker
  27. Die probleem met oupa – Babette Cole
  28. Die rooi bantam – Louise Fatio en Roger DuVoisin
  29. Die rooi tapyt – Rex Parkin
  30. Die slim skrynwerker – RW Alley
  31. Die stadsmusikante – Gunther Komnick/Freda Linde
  32. Die storie van Ferdinand –
  33. Die verhaal van Pieng – Marjorie Flack en Kurt Wiese
  34. Die verstommende Vark – Paul Galdone
  35. Die vroutjie van Stavoren
  36. Die wolf en die sewe bokkies – Broers Grim
  37. Die wyse dwaas – Paul Galdone
  38. Dokter sprinkaan – A.E Carinus
  39. Eekhorinkies – Brian Wildsmith
  40. Gelukkige Hans – Paul Galdone
  41. Geraldine en die musiekmuis – Leo Lionni
  42. Hoppetie Hobbelperd – Marie van der Merwe
  43. Huppelkind – WO Kuhne
  44. Jos en die bok – Freda Linde
  45. Jos en die sog – Freda Linde
  46. Karen en die konyntjie
  47. Kat en Kanarie – Michael Foreman
  48. Kerneels – Leo Lionni
  49. Klaas en sy bagger – Virginia Lee Burton
  50. Koning Hop – Helme Heine
  51. Kootjie Totjie – CJ Langenhoven
  52. Madeleine – Ludwig Bemelmans
  53. Manus en sy eekhoring – Hans Peterson
  54. My eseltjie Benjamin – Hans Limmer en Lennard Osbek
  55. Net ekke – Marie Hall Ets
  56. Nie so vinning ie, Songololo – Niki Daly
  57. Nokboos en die olifante
  58. Nou wil almal sien – Rona Rupert
  59. Olifantjie in die put
  60. Ons geheim – Marie Heese
  61. Ou man in die boom – Gareth Adamson
  62. Oud genoeg – Marjorie van Heerden
  63. Peet se stoeltjie – Ezra Jack Keats
  64. Pikkertjie – Paul Galdone
  65. Sambreel – Taro Yashima
  66. Sjan se gelukkige mes – Jean Merril
  67. Skillie die Skilpad – Joe Zimmelman
  68. Snip die hondjie – Corlia
  69. Snorrie se nuwe dag – Sonja en Brigitte Schroder
  70. Stadsmuis en veldmuis – Komnick/Freda Linde
  71. Stoffel, die Gloeilampie – Joey Raimondo
  72. Swemmertjie – Leo Lionni
  73. Toe Pieter weggeraak het – Hans Peterson
  74. Thabita – Kate Seredy
  75. Thomas gaan weg uit die groot bos – Chris Scheffer
  76. Tjoek-tjoek – Virginia-Lee Burton
  77. Tsjieng-tieng en die eende – Marjorie Frybourgh
  78. Vlieg hoog, vlieg laag – 
  79. Vlug van die ooievaars – Ivan Ganchev
  80. Vra vir Frederika – Rene Deetlefs
  81. Waarom die jakkals en krimpvark nie met mekaar praat nie – H Behrson
  82. Wat is in Vos se sak – Paul Galdone
  83. Watter een is Pik – Robert Bright
  84. Ysterklou en die ongelukkige seerower – Anel Marè

 

Oudio boeke

  1. Die Kleine Maja – Waldemar Bonsels
  2. Spoke eet nie suurkool nie – Gina Paqet
  3. Piet Plooi – Leonard Roggeveen
  4. Kaptein Kallie en die seeduiwel – Rolf Ulricke
  5. Die pikkewouters van Amper-Stamperland – Marie Heese